Langasems slaag Comrades-toets
Stellenbosch Atletiekklub was hierdie jaar weereens goed verteenwoordig by die 91ste Comrades Marathon. Atlete het vanjaar die af-wedloop tussen Pietermaritzburg en Durban oor ‘n afstand van 89.2km aangedurf. Die slagspreuk van hierdie jaar se Comrades was “Izokuthoba/ It will humble you” wat presies dui op die invloed wat die uitmergelende wedloop op elke deelnemer se [...]