Race Reports

Langasems slaag Comrades-toets

Stellenbosch Atletiekklub was hierdie jaar weereens goed verteenwoordig by die 91ste Comrades Marathon. Atlete het vanjaar die af-wedloop tussen Pietermaritzburg en Durban oor ‘n afstand van 89.2km aangedurf. Die slagspreuk van hierdie jaar se Comrades was “Izokuthoba/ It will humble you” wat presies dui op die invloed wat die uitmergelende wedloop op elke deelnemer se [...]

2016-06-24T07:48:07+00:00June 24th, 2016|News, Race Reports, Snippets|

Vlakte 42.2km – Pieter Visser

Die Vlakte Marathon Op Saterdag 22 November het die Suid-Kaap se wenner van ʼn marathon, Die Vlaktes, plaasgevind. Ons het die oggend 05:00 by Hoërskool Heidelberg weggespring waarna ons van Heidelberg af Witsand toe gehardloop het. Nes jy van die N2 afdraai op die Witsandpad tref jou ʼn oë ʼn bordjie wat sê “Witsand 34”. [...]

2015-02-25T10:54:40+00:00February 25th, 2015|News, Race Reports|

San Francisco Marathon 2014 – Matthew Cooke

It all began with a business trip to San Francisco and so I asked my friend what should I do while I was there. She had lived there and knows the city well. "Oh, my husband Willem will be there and he's running the San Francisco Marathon on the 27th of July, why don't you [...]

2015-01-09T13:05:08+00:00January 9th, 2015|News, Race Reports|

Berlin Marathon 2014 – Liesl and Antoni Ribeiro

The Berlin Marathon on 29 September 2014 was certainly the most organised event that we have ever done. From the minute we walked into the Expo which covered 5 hangers of the old Berlin Airport, right up until the finish. The whole weekend in Berlin was a festivity of sport. The Saturday Breakfast Run; the [...]

2014-12-06T16:43:38+00:00December 6th, 2014|News, Race Reports|

Parys marathon 2014- Conrad Basson

As die PARYS Marathon gogga byt! Tydens ‘n gesinsbesoek aan Parys het ek besluit om eendag terug te gaan om aan die Parys Marathon te gaan deelneem. Dit word om vanselfsprekende redes geag as een van die top 10 internasionale marathons. Hierdie dag het toe ook gouer aangebreek as wat ek ooit verwag het en [...]

2014-04-06T09:56:58+00:00April 6th, 2014|News, Race Reports|

New York 2011 – Hano Maree

Die kort storie van die New York Marathon: Dit is een van die, indien nie die grootste marathon in die wereld. Daar het 46795 mense van 118 lande klaargemaak waarvan 182 Suid-Afrikaners was. Dit is die bes georganiseerde wedloop wat ek al aan deelgeneem het en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit was [...]

2011-10-04T16:53:39+00:00October 4th, 2011|News, Race Reports|
Go to Top