admin

About admin

This author has not yet filled in any details.
So far admin has created 36 blog entries.

Berlin Marathon 2014 – Liesl and Antoni Ribeiro

The Berlin Marathon on 29 September 2014 was certainly the most organised event that we have ever done. From the minute we walked into the Expo which covered 5 hangers of the old Berlin Airport, right up until the finish. The whole weekend in Berlin was a festivity of sport. The Saturday Breakfast Run; the [...]

2025-11-21T12:44:41+00:00December 6th, 2014|News, Race Reports|

Spirit of Comrades Award

On the 24th of October 2014 the Comrades association awarded Fiona Scholtz with the Spirit of Comrades award for her accomplishments in the 2014 Comrades marathon. Stellenbosch Athletic Club would like to congratulate Fiona on this exceptional award.  We are honoured to know that our club has such a dedicated and motivated runner, who despite [...]

2025-11-21T12:44:41+00:00December 5th, 2014|News, Snippets|

Post Two Oceans Newsletter

Baie geluk aan al ons lede wat ‘n baie suksesvolle Two Oceans gehardloop het. Dit was ‘n groot hoogtepunt op baie lede se hardloop kalenders. Daar was 55 klublede wat aan die 21.1km deelgeneem het, 48 lede wat aan die 56km deelgeneem het en 2 lede wat aan die 20km trailrun deelgeneem het. Die volgende [...]

2025-11-21T12:44:41+00:00May 20th, 2014|News, Snippets|

Parys marathon 2014- Conrad Basson

As die PARYS Marathon gogga byt! Tydens ‘n gesinsbesoek aan Parys het ek besluit om eendag terug te gaan om aan die Parys Marathon te gaan deelneem. Dit word om vanselfsprekende redes geag as een van die top 10 internasionale marathons. Hierdie dag het toe ook gouer aangebreek as wat ek ooit verwag het en [...]

2025-11-21T12:44:41+00:00April 6th, 2014|News, Race Reports|

New York 2011 – Hano Maree

Die kort storie van die New York Marathon: Dit is een van die, indien nie die grootste marathon in die wereld. Daar het 46795 mense van 118 lande klaargemaak waarvan 182 Suid-Afrikaners was. Dit is die bes georganiseerde wedloop wat ek al aan deelgeneem het en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit was [...]

2025-11-21T12:44:41+00:00October 4th, 2011|News, Race Reports|
Go to Top